top of page

ONTWIKKELING VAN DIE SELF.

 

  • Self ontwikkeling is om stappe om jouself te verbeter, soos deur die leer van nuwe vaardighede of die oorwinning van slegte gewoontes

Definisie (selfbeeld)

  • Dit is ‘n beeld wat jy van jouself in jou gedagtes het

  • Dit is hoe jy jouself sien in terme van wat jy reeds bereik het, jou verhoudings met ander mense soos familie, vriende en kolegas en jou status in die samelewing

 

http://www.youtube.com/watch?v=CK5cLLCIpxQ

(Press ctrl + click to view video)

 

  • CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  • CAPS Dokument vir graad 7: 3.2 Bl. 12

 

Konsep van selfbeeld

  • Identifiseer en hersien positiewe persoonlike eienskappe

  • Verhoudings met die selfde, familie en vriende

  • Persoonlike belangstelling, vermoëns en potensiaal

  • Strategieë om selfbeeld te verbeter deur positiewe optrede: respek vir self

Strategieë om ander mense se selfbeeld deur positiewe optrede te bevorder: respek vir ander mense en respek vir diversiteit

 

2 URE

Bronne

Handboek, plakkate, video skyfies/ beelde 

 

 

 

 

 

CAPS Dokument vir graad 8: Bl. 16

Konsep van selfbeeld

  • Selfbeeld vorming en self motivering

  • Faktore wat selfbeeld vorming en self motivering beïnvloed:

  • Media, omgewing, vriende, familie, kultuur, Godsdiens en gemeenskap

  • Positiewe selfgesprek : individualiteit, uniekheid en persoonlike prestasies

  • Strategieë en vaardighede om persoonlike potensiaal te ontwikkel

www.youtube.com/watch?v=xTKfJUgS7k8

3 URE

Bronne

  • Handboek, plakate, video skryfies/ beeld

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 9: Bl. 20

  • Doelwitte stelling : Persoonlike lewenstyl keuse

  • Invloed van media, omgewing, vriende, familie, kultuur, Godsdiens en gemeenskap vir persoonlike leefstyle keuses

  • Toepaslike reaksies om persoonlike leefstyle keuses te beïnvloed

  • Ingeligte besluitnemings vaardighede: positiewe en negatiewe invloede

  • Selfgeldige voordighede: vertroue en ferm besluitneming

 

BELIEVE IN YOURSELF - Motivational Video (ft. Jaret Grossman & Eric Thomas) - YouTube

(www.youtube.com/watch?v=AjZ0KbJcav0)

 

3 URE

Bronne

  • Handboek, plakaate, video skyfies of beeld

 

 

 

 

 

 

 

Definisie (Groepsdruk)

  • Is die manipulasie deur ander mense, vir al jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie

Motivational Video On Peer Pressure - YouTube (www.youtube.com/watch?v=EjTPgtKonwg)

The Simple Message That Brought This Middle School Class to Tears - YouTube (www.youtube.com/watch?v=WI0Twlt1aek)

Video that will change your life. I have no words left. - YouTube (www.youtube.com/watch?v=PT-HBl2TVtI)

 

 

 

CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 7: Bl. 12

 

Groepsdruk: effekte van groepsdruk

  • Hoe groepsdruk ‘n individueel kan beïnvloed:

  • Gebruik van middels, misdaad, ongesonde seksuele gedrag, afknouery en opstandige gedrag

  • Gepaste reaksie onder druk: selfgelding en hantering vaardighede

  • Onderhandeling vaardighede: vermoë om te verskil in opbouende maniere

  • Waar om hulp te vind

 

 

3 URE

Bronne

  • Handboek, plakkate, video skyfies/ beelde

 

 

 

 

 

 

Definisie (Verhoudings)

Die manier wat 2 of meer mense/dinge in verband is. Bv. ‘n verhouding met jou ouers.

Powerful Inspirational true story...Don't give up! - YouTube (www.youtube.com/watch?v=kZlXWp6vFdE)

  • CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 7: Bl. 13

Grondwetlike regte en verantwoordelikheid

  • Hantering van mishandeling in verskillende maniere: tussen volwassenes, kinders en maats

  • Identifiseer bedreigende en gevaarlike situasie

  • Effek van mishandeling op persoonlike en sosiale gesondheid en verhoudings

  • Belangrikheid van kommunikasie om gesonde verhoudings sonder geweld te bevorder

  • Hoe om jouself teen bedreigende en gevaarlike situasie te bestaan

  • Plakke van beskerming en veiligheid vir slagoffers van mishandeling: waar om hulp te kry.

3 URE

Bronne

  • Handboek, hulpbronne oor kinderveiligheid en beskerming

 

 

CAPS dokument vir graad 7-9: Bl. 16

  • Verhoudings en vriendskap: verhouding by die huis, skool en in die gemeenskap

  • Toepaslike maniere om ‘n verhouding te inisieer

  • Toepaslike maniere om ‘n verhouding te onderhou

  • Probleemoplossing vaardighede: toepaslike gedrag in ‘n verhouding

  • Kommunikasie vaardighede: vermoë om te verskil in opbouende maniere en toepaslike maniere om ‘n verhouding te beëindig

Best Inspirational Video Love for the parents - YouTube (www.youtube.com/watch?v=8tA3D4IazSk)

Inspirational - What Have We Become 90% People Cry After Watching This - YouTube (www.youtube.com/watch?v=wxcjykr75V4)

Count On Me - Bruno Mars - YouTube (www.youtube.com/watch?v=SbAUzcuvVYc)

 

 

 

 

 

 

 

 

bottom of page