top of page

DIVERSITEIT

Definisie (Diversiteit)

  • Aanvaarding en respek

  • Elke indiviu is uniek, en erkenning van ons individuele verskille

  • Saam kan dit die dimensie wees van ras, geslag, seksuele oriëntasie, sosio- ekonomiese status, ouderdom, fisiese vermoëns, Godsdienstige oortuigings, politieke oortuigings of ander ideologie.

 

Diversiteit in die klaskamer

  • Elke student is uniek in hulle eie manier

  • Hulle verskille kan bestaan uit hulle leesvlak, kulturele agtergrond, persoonlikheid, Godsdienstig oortuigings, ens.

  • Daar was nog altyd diversiteit in die klaskamer, maar in die  samelewing van vandag  is dit belangrik om dit te omhels en maak positiewe gebruik van dit

  • Onderwys moet diversiteit wardeur

  • Wanneer mense waarde heg aan diversiteit moet hulle herken en die feit respekteer dat mense verskil en dat hierdie verskille oor die algemeen ‘n goeie ding is.

 

 

CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 7: Bl.13 

  • Grondwetlike regte en verantwoordelikheid

  • Mense regte soos gestipuleer in die Suid- Afrikaanse grondwet:

  • Toepassing van mense regte

  • Toepassing van verantwoordelikhede met betrekking tot menseregte

  • Regverdige spel in ‘n verskuldigdheid atletiek- en sprot aktiwiteite:

       Rol van waarde, vertroue en respek vir verskil

 

Too Quick To Judge (Touching Short-Film) - YouTube (www.youtube.com/watch?v=Fzn_AKN67oI)

Anti-Racism Ad - YouTube (www.youtube.com/watch?v=OLriaW8V1Zw) 

 

2 URE

Bronne

  • Handboek, koerantberigte, handves van menseregte, SA grondwet

 

 

CAPS Dokumente vir graad 8: Bl. 19

 

  • Konsep: kulturele diversiteit in Suid- Afrika

  • Verskillende kulturele norme en waarde in verhouding tot persoonlike en samelewings kwessies

  • Invloed van kulturele norme en waardes op individuele gedrag

  • Houdings en keuse: kulturele verwagtinge, gebruike en tradisies

3 URE

Bronne

  • Handboek, hulpbronne oor verskillende koerantberigte

 

 

CAPS dokument vir graad 9: Bl.24

 

  • Kwessies wat verband hou met burgerregte en verantwoordelikhede

  • Respekteer ander mense: mense wat met verskillende gestremdheid, MIV en VIGS leef

  • Viering van nasionale en internasionale dae: menseregte dag, vryheidsdag, ervenisdag, versoeningsdag, jeugdag, werkerdag, en nog meer

  • Beplan en neem deel aan ‘n plaaslike viering vna ‘n nasionale dag

2 URE

Bronne

  • Handboek, koerantberigte, handves van menseregte, S.A. grondwet

 

 

 

 

 

 

 

 

Diversiteit ten opsigte van Godsdienstige vryheid in skole

  • Die projek ontwikkel ‘n nuwe demensie op interkultureel onderwys deur die aanspraak van die Godsdienstige diversiteit aan ons multikultureel samelewing wat skole insluit van menseregte en interkultureel leer perspektief

 

  • CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 7: Bl. 15

 

  • Rol van die mondeling tradisies en geskrifte in ‘n meerderheid religieë in SA: Judaïsme, Christendom, Islam, Hindoeïsme, ens.

 

Choose Your Own Religion - YouTube (www.youtube.com/watch?v=M8HogLc9iEA)

 

2 URE

Bronne

  • Handboek, hulpbronne en religieë

 

CAPS dokument vir graad 8: Bl. 19

 

Grondwetlike regte en verantwoordelikhede

  • Begrip vir diversiteit kulture: herkenning van diverse kulture om SA samelewing te verryk

  • Respekteer verskille : kultuur, religie en geslag

  • Viering van eenheid in diversiteit: respekteer verskille en vier ooreenkomste

  • Bydraes tot sosiale ontwikkeling deur organisasies van verskillende religieë

3 URE

Bronne

  • Handboek, hulpbronne oor verskillende kulture, koerantberigte

 

CAPS dokument vir graad 9: Bl. 23

Grondwetlike regte en verantwoordelikhede

 

  • Bydraes van verskillende religieë tot die bevordering van vrede

1 UUR

Bronne

  • Handboek, koerantberigte en hulpbronne oor religieë

 

 

 

 

 

 

 

 

Definisie (Sport etiek)

  • Dit is ‘n belangrike bate in sport sowel as die lewe en dikwels kry oor gekyk vandag se sport wêreld

  • Etiek word gedefinieer as die eenvoudige konsep van goed en sleg, reg en verkeerd, net die basies van respek van die konsep om die regte ding te doen

  • Sportetiek skep nie net ‘n beter atleet nie, dit verseker ook ‘n baie veiliger en positiewe atmosfeer vir die atleet

    Sports ethics - YouTube (www.youtube.com/watch?v=llCoLiQnd4U)

 

CAPS DOKUMENTASIE VIR MEER INLIGTING

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

CAPS dokument vir graad 7: Bl. 12

 

Liggaam opvoeding

  • Deelname aan ‘n fiksheid program

  • Veiligheids kwessies met betrekking tot fiksheid aktiwiteite

2 URE

Bronne

  • Handboek, lewensvaardighede boek

 

 

 

CAPS dokument vir graad 8: Bl. 16

 

Liggaam opvoeding

  • Deelname aan fisiese aktiwiteit wat die komponente van fiksheid bevorder

  • Veiligheidskwessies wat verband hou met fiksheid aktiwiteit

3 URE

Bronne

  • Handboek, hulpbronne oor fiksheid

 

CAPS dokument vir graad 9: Bl. 23

 

Grondwetlike regte en verantwoordelikhede

  • Sport in die fisiese aktiwiteit

1 UUR

Bronne

  • Handboek, koerantberigte en hulpbronne oor sport

 

 

bottom of page