top of page
Lewensorientering as vak

Die woord lewensoriëntering omvat die kern van wat hierdie leerarea wil bereik. Dit gee leiding aan leerders en berei hulle voor op die lewe en al sy moontlikhede. Lewensoriëntering rus leerders spesifiek toe vir ’n suksesvolle en sinvolle lewe in ’n snelveranderende samelewing.

Lewensorientering fokus in die ontwikkeling van die self-in-die-samelewing. Die leerarea se visie van

persoonlike groei vorm deel van die poging om ’n demokratiese samelewing, ’n produktiewe ekonomie en ’n verbeterde lewensgehalte te skep

 

Op die webtuiste sal ons onderwysers help hoe om die onderstaande titels aan te bied deur lesplanne, aktiwiteite, oulike idees, en nog meer. Hier onder is 'n kort definisies van al die titels wat in die webtuiste sal bespreek word

Gesonheid

 

Gesondheid (Engels: Health) is 'n toestand van algemene welsyn waarin daar geen persoonlike besering of siekte is nie. Die definisie van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO, 1948) lui: Gesondheid is 'n toestand van totale liggaamlike, geestelike en maatskaplike welsyn en nie net die afwesigheid van siekte of swakheid nie.

Klagtes en Gedagtes...

Diversiteit

 

Volgens Truth Exposed is "die konsep van “diversiteit” vorm deel van post- moderne denke, waarin grense vervaag tussen rasse, kulture en belangegroepe". Ons as Onderwys moet leerders meer leer oor diversiteit en wat dit beteken.

Oorlewingsgids

 

 

Dit is noodsaaklik om vir elke kind/ onderwyser die "oorlewings gids" te leer in lewensorientering. Die gids strek van lewensvaardighede, klasdissipline as ook selfsorg vir hardwerkende Onderwysers. Oorlewings gids help om onderwysers te verbeter en te versterk in die klas kamer.

"

It is the supreme at of the teacher to awaken joy in creative expression and knowledge

 

Albert Einstein

"

Change your thoughts and you'll change your world

Ontwikkeling van die self

 

.

Daar word onderskeidelik aandag verleen aan die liggaamlike -, kognitiewe -, emosionele -,

sosiale -, persoonlikheids-, taal- en morele ontwikkeling van 'n leerder. dit is ons werk as opvoedkundiges om leerders te help ontwikkel en hulle self te leer ken. 

 

 

 

 

 

 

Die wereld van werk



Om 'n sinvolle lewe te lei is werk noodsaaklik! Aan die einde van 'n leerder se skool loopbaan moet hy/ sy 'n besluit neem wat hy/ sy gaan doen

met sy toekoms! vir ons as Lewensorientering onderwysers is dit noodsaaklik om leerders te leer van selfkennis, beplanningsvaardighede, algeme werk

verdere opleiding in 'n spesifieke kurses. Ons moet leerders help om inligting te versamel vir hulle loopbane sodat hulle 'n goeie suksesvolle toekoms kan lei.

 

"

"

I will not yell in class. I wil not throw things in class. I will not have a temper tantrom. I wil always be good, because I am THE TEACHER. I am THE TEACHER.  I am THE TEACHER...

 

WWW.healthythoughts.in

To the world you may be just a teacher but to your students you are a HERO.

 

 

"

"

"

"

If you can't figure out your purpose, figure out your passion. For your passion will lead you right into your purpose

 

Bishop T.D. Jakes

"

"

EDUCATION is our passport to the future, for tomorrow belongs to the people who prepare for it today

 

Malcolm X

Name *

Email *

Subject

Message

Your details were sent successfully!

bottom of page